Laerskool Volschenk

Die skool waar elke
leerling erkenning kry

Welkom by Laerskool Volschenk

Meer oor Ons

Laerskool Volschenk is geleë in Riversdal, aan die voet van Sleeping Beauty.
Laerskool Volschenk streef na uitnemendheid op alle terreine, sonder om die lekker uit kindwees te haal.

Elke Vollie is spesiaal en kosbaar en juis daarom fokus ons daarop om leerders se sterk punte verder te ontwikkel om hul potensiaal ten volle te bereik.

Jou kind se leerreis
begin hier

Akademie

GRONDSLAGFASE

Graad 1 - 3

INTERSENFASE

Graad 4 - 7

Getrou aan ons leuse, Voorwaarts en Opwaarts, is ons steeds daartoe verbind om ons leerders op alle vlakke
te ontwikkel tot volwaardige en eerbare burgers van ons land.

Ontdek die Vollie verskil

Bly op hoogte met nuutste gebeure en fasiliteite

Ons Borge