Die skool bied tans die volgende kultuur aktiwiteite aan
By Laerskool Volschenk poog ons om die leerders aan verskeie kultuur aktiwiteite bloot te stel. Ons wil hulle ‘n liefde vir die kunste aanleer sodat hulle as afgeronde persone die wye wêreld kan ingaan.
Leerders word aangemoedig om aan kultuur deel te neem en ook as gehoor dit te geniet