‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees. Die visie van Laerskool Volschenk sluit in dat opvoeding ondersteun word deur ‘n uitnemende buitemuurse sportprogram.
Deelname asook blootstelling aan die opwinding van kompeterende sport is vir ons belangrik.