Laerskool Volschenk
Voorkoms & Kleredrag
Volledige skooldrag soos voorgeskryf deur die Beheerliggaam en aangeteken in die Skooldagboek, ProspektusLaerskool Volschenk se klerewinkel is gerieflik op die skoolterrein geleë en is ‘n verskaffer van Vollies se skoolklere asook sportklere.
Kontakbesonderhede
Maandae tot Donderdae: 13:00 – 15:00
Vallerie de Kock
072 405 6456
028 713 1064 (slegs skoolure)
Dogters en Seuns
Somersdrag Donkerblou Romp Ligteblou Vollies Gholfhemp Vollies plakkies of oorwegend blou/wit tekkies Vollies sokkies of wit sokkies
Somersdrag Donkerblou Vollies Kortbroek Ligteblou Vollies Gholfhemp Vollies plakkies of oorwegend blou/wit tekkies Vollies sokkies of wit sokkies
Wintersdrag Blou sweetpak Ligteblou Vollies Gholfhemp Vollies sokkies of wit sokkies Oorwegend blou/wit tekkies
Dogters en Seums